Friday, January 15, 2010

...wat om te doen?

vandag het iemands my gevra op 'n date. ek weet dat dit is nie die grootste nuus, mar ek is nie seker nie wat om te doen/sê te hom...

en, in my wêreld neks is so maklik. hierdie persoon is 'n vriend van my draak (sien vorige blogpost). ja...

okay, laat my verduidelik 'n paar dinge. voor ek het draak ontmoet, hierdie nuwe mens en ek het e-geskryf en gefacebookgesels. so regtig het ek hom geken langer as draak...

mar, ek weet nie wat ek wil van die liefde deel von my lewe... woah.

liedfe - groot woord. blaah
ja, my unliefde lewe


ek weet nie...

hic extraneus sum

No comments: